LESERS TERUGVOERING

Ek hoor graag van jou!

Laat weet asseblief as hierdie webwerf iets vir jou beteken. Gee asseblief jou mening oor die onderwerpe wat ek aanraak, hetsy deur onder aan die bladsye kommentaar te lewer of deur ‘n e-pos te stuur.

As daar onderwerpe is wat tans nie bespreek word nie en jy graag ook hier sal wil sien, laat weet my asseblief.

As jy enige vrae of voorstelle het, kontak my gerus by: info@bipolereondersteuning.co.za

Of voltooi net die vorm hieronder.

2 comments

  1. Estelle says:

    Dankie vir die praktiese info in verstaanbare taal (nie met al die groot woorde) wat maklik aan die kinders verduidelik kan word.Hierdie Ondersteuningsblad is net wat ons nodig het Dankie!!

  2. rachel says:

    Sal graag raad wil kry hoe om persoon te hanteer wanneer maniese fase intree

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *